Moderne Motors

Moderne Motors says THANKS

In the rush of business life today, we often fail to say “THANK YOU”. To be of service to you is a privilege and we are deeply grateful for the confidence you have shown in us. Please accept our sincere thanks and appreciation for allowing us to be of service to you.

Moderne Motors sê DANKIE

In die stormloop van die besigheidslewe van vandag , het ons dikwels versuim om te sê “DANKIE”. Om ‘n diens aan u te lewer is ‘n voorreg en ons is baie dankbaar vir die vertroue wat u  toon  in ons. Aanvaar asseblief ons opregte dank en waardering vir die feit dat ons aan u ‘n diens kan lewer.